Kom geniet n heerlike oggend van inspirerende kreatiwiteit en ontmoet en ontspan saam m nuwe vriendinne.
Plek is beperk tot 6 mense per oggend, so om teleurstelling te voorkom,  Bespreek jou plek nou by Janine

Art Angels kom na Sable Hills ! Klasse sal meestal Wo oggende gehou word. Eerste klas: Woensdag 6 Julie >>>>>> let wil in die middag 1-4pm Woensdag 13 Julie oggend 10am-1pm. Woensdag 20 Julie oggend 10am-1pm Woensdag 27 Julie oggend 10am-1pm

email: artangels.sa@gmail.com of whatsapp of sms "Sable Hills, jou naam, en jou email adres na 071 675 2030 vir meer inligting. Klasfooi van R290 is vooruit betaalbaar na : J Combrink ABSA 632005 404 221 9366 As verwysing : SH en jou naam en van Stuur asb bewys v betaling na 071 675 2030 of artangels.sa@gmail.com Baie dankie Klasfooi sluit 1x 3-uur klas in, asook die gebruik van my gereedskap en gom in klas, en koffie, tee, of rooibostee. Bring asb eie materiale na jou klas. As jy my hulp wil he m watse materiale om te koop, kan jy m my reël om my by Jimnettes kunswinkel in Lynnwood te ontmoet op n Do of Sat oggend wanneer ek daar klasgee , dan help ek jou graag kies wat jy moet koop. Ek sal volgende maand n bestelvorm ook uitstuur as enigeen kits by my wil bestel. Kry jou mosaic diy kit op d vroegste sewe dae na jou betaling ontvang is (of by jou Bespreekte klas). Of jy nou geen Mosaïek ondervinding het nie, of al jare dit doen, Janine sal jou iets nuuts kan leer. Die adres binne Sable Hills sal aan elkeen wat klasgeld betaal het gestuur word sodra ek bewys v betaling ontvang het. Daar sal weer in Junie klas datums vir Julie uitgestuur word. Ek sien daarna uit om jou te ontmoet, en jou te help om pragtige Mosaïek kunswerke te maak. Vriendelike groete, Janine 071 675 2030